DansFrikkieDans head to Malkop Summer Rock Festival – TICKET GIVEAWAY

Image provided.

Image provided.

DansFrikkieDans are a rising reggae-blues band who will be heading to the lively Malkop Summer Rock Festival which takes place on 2-3 December in Lambert’s Bay. We caught up with the band in light of their upcoming performance. We’re also giving away a set of weekend passes to the festival, so keep reading t find out how you can win!

Julle gaan binnekort by die Malkop Fees optree. Wat kan aanhangers van julle optrede verwag?
Die fees is in die Weskus, waar beter sou mens dit wil hou? ‘n Rock fees langs die water? Priceless.
Het julle enige persoonlike verwagtinge van die fees self?

Ons verwag dat hierdie jaar groot gaan wees, en dis ons eerste fees as DansFrikkieDans.

Hoe sou julle julle groep se klank beskryf?

Rock ‘n’ roll reggae rhythms with a touch of blues. Ons probeer dit lekker vibes hou waarop mense hulself kan verloor.
Hoe berei julle voor vir lewendige optredes?

Ons oefen die songs tot ons dit kan toe oë kan speel. Ons al drie skryf ook saam om almal se feel in die musiek te sit.
Ons oefen kliphard in die garage in laaiplek se hoofstraat.

Wat was julle gunsteling optrede van 2016 so ver?

‘n Bachelor’s gig in Jacobsbaai. En The Palms in Brackenfell.

Is daar enige nuwe vrystellings in die pyplyn vir die groep?

Ons is besig om ons eerste demo klaar te skryf. As dinge mooi lyk neem ons op in 2017.

WIN

One lucky reader stands the chance to win one set of weekend passes to the Malkop Summer Rock Festival! Simply let us know who you’re most excited to watch at the festival and you could be the lucky winner! Email your entry to elmarie@artwolfmedia.com.

 

You must be following @artwolfmedia on Twitter, Facebook or Instagram for your entry to be valid. Competition closes Tuesday, 22 November 2016.

malkop-poster